SPREUKE 13:3
SPREUKE 13:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie sy mond bewaak, bewaar sy lewe; wie sy lippe wyd oopmaak, vir hom is daar ondergang.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:3 Bybel vir almal (ABA)
As 'n mens versigtig is wanneer hy iets sê, dan sal hy aanhou lewe, maar 'n mens wat te veel praat, sal sterf.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie sy mond in bedwang hou, behou sy lewe; wie sy mond nie kan hou nie, gaan sy ondergang tegemoet.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sy mond bewaak, beskerm sy lewe; wie sy lippe wyd oopmaak, vir hom wag daar ondergang.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat sy mond bewaar, bewaar sy lewe; maar hy wat sy lippe wyd oopmaak, sal vernietiging hê.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:3 Die Boodskap (DB)
Hy wat sy mond kan hou, bly uit die moeilikheid uit. ’n Kletskous praat maklik sy mond verby en beland in groot moeilikheid.
Deel
Lees SPREUKE 13