SPREUKE 13:4 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 13:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die luiaard se honger word nie gestil nie; hardwerkende mense het meer as genoeg om te eet.
Deel
SPREUKE 13 AFR83SPREUKE 13:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die siel van die luiaard begeer, en daar is niks nie, maar die siel van die vlytiges word versadig.
Deel
SPREUKE 13 AFR53SPREUKE 13:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Luiaards begeer baie dinge, maar hulle kry dit nie. Mense wat hard werk, kry alles wat hulle begeer.
Deel
SPREUKE 13 NLVSPREUKE 13:4 DB (Die Boodskap)
’n Luiaard smag na baie dinge, maar hy kry niks daarvan nie. Iemand wat hard werk, het kos en klere. Hy het oorgenoeg om van te leef.
Deel
SPREUKE 13 DBSPREUKE 13:4 ABA (Bybel vir almal)
'n Lui mens word honger en hy kry niks om te eet nie, maar mense wat fluks werk, kry meer as genoeg om te eet.
Deel
SPREUKE 13 ABASPREUKE 13:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Luiaard – sy keel begeer, en daar is niks, maar die keel van vlytiges geniet oorvloed.
Deel
SPREUKE 13 AFR20SPREUKE 13:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die siel van die luiaard begeer en het niks nie, maar die siel van die vlytiges sal vet word.
Deel
SPREUKE 13 CAB23