SPREUKE 13:6
SPREUKE 13:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geregtigheid bewaar die regskapene van wandel, maar goddeloosheid bring die sondaar tot 'n val.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:6 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat heeltemal reg lewe, is veilig omdat hy reg doen, maar 'n sondaar sterf omdat hy verkeerd doen.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Geregtigheid bewaak 'n onberispelike leefwyse, maar goddeloosheid werp 'n sondaar omver.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geregtigheid bewaar hom wat op die pad opreg is, maar goddeloosheid vernietig die sondaar.
Deel
Lees SPREUKE 13