SPREUKE 14:12
SPREUKE 14:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:12 Bybel vir almal (ABA)
Iemand kan dink dat hy reg lewe, maar die manier hoe hy lewe, bring hom by die dood.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is 'n pad wat vir 'n mens reg lyk, maar dit eindig by paaie na die dood.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is die weë van die dood.
Deel
Lees SPREUKE 14