SPREUKE 14:23
SPREUKE 14:23 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand hard werk, dan kry hy baie dinge. Wanneer iemand net praat en niks doen nie, dan bly hy arm.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In enige moeitevolle arbeid is voordeel, maar praatjies is net tot gebrek.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Harde werk bring beloning; om net te praat, bring gebrek.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In alle harde werk is daar voordeel, maar 'n blote gepraat lei net tot gebrek.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In alle arbeid is daar wins, maar die praat van die lippe neig net tot gebrek.
Deel
Lees SPREUKE 14