SPREUKE 14:26
SPREUKE 14:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In die vrees van die HERE lê 'n sterk sekerheid, ook vir die kinders van 'n sodanige sal daar 'n toevlug wees.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:26 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat die Here respekteer en dien, is veilig, en die Here beskerm daardie persoon se kinders ook.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie die Here dien, het daarin 'n veilige toevlug, en ook sy kinders vind daar skuiling.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In ontsag vir die HERE lê daar sterk vertroue, en vir iemand se kinders bied dit 'n skuilplek.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In die vrees van die HERE is 'n sterk vertroue, en sy kinders sal 'n toevlug hê.
Deel
Lees SPREUKE 14