SPREUKE 14:27
SPREUKE 14:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrees van die HERE is 'n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:27 Bybel vir almal (ABA)
As jy die Here respekteer en dien, dan sal jy aanhou lewe, jy sal nie in die vangstrikke van die dood kom nie.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie die Here dien, vind daarin 'n bron van lewe; dit laat jou die strikke van die dood ontkom.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ontsag vir die HERE is 'n bron van lewe, sodat die vangstrikke van die dood vermy kan word.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die vrees van die HERE is 'n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk.
Deel
Lees SPREUKE 14