SPREUKE 14:29
SPREUKE 14:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die lankmoedige is groot van verstand, maar die kortgebondene behaal sotheid.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:29 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat nie gou kwaad word nie, is baie verstandig, maar iemand wat gou kwaad word, wys vir almal dat hy 'n dwaas is.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Geduldige mens is baie verstandig; een wat kort van draad is, stel sy dwaasheid ten toon.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die geduldige mens is ryk aan verstandigheid, maar wie kort van humeur is, stel sotheid ten toon.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat lankmoedig is, het groot verstand, maar hy wat haastig is van gees, verhef dwaasheid.
Deel
Lees SPREUKE 14