SPREUKE 14:30
SPREUKE 14:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Rustige hart is die lewe vir die vlees, maar hartstog 'n verrotting vir die gebeente.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:30 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n persoon kalm dink oor dinge, dan bly hy gesond, maar wanneer hy jaloers is, dan maak dit hom siek.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Kalm gemoed hou die liggaam gesond; hartstog vreet 'n mens op.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Kalm hart gee lewe aan die liggaam, maar naywer is verrotting in die gebeente.
Deel
Lees SPREUKE 14SPREUKE 14:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Gesonde hart is die lewe van die vlees, maar beny die verrotting van die gebeente.
Deel
Lees SPREUKE 14