SPREUKE 14:33 - Compare All Versions
SPREUKE 14:33 ABA (Bybel vir almal)
Wysheid pas by 'n verstandige mens, maar 'n dwaas weet niks van wysheid nie.
Deel
SPREUKE 14 ABASPREUKE 14:33 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Wysheid rus in die hart van die verstandige, word selfs rugbaar te midde van die dwase.
Deel
SPREUKE 14 AFR53SPREUKE 14:33 AFR83 (Afrikaans 1983)
In 'n verstandige gemoed pas die wysheid goed in; by dwaasheid is dit nie tuis nie.
Deel
SPREUKE 14 AFR83SPREUKE 14:33 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
In die hart van 'n verstandige rus wysheid; selfs onder dwase is dit bekend.
Deel
SPREUKE 14 AFR20SPREUKE 14:33 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wysheid rus in die hart van hom wat verstand het, maar wat in die midde van die dwase is, word bekend gemaak.
Deel
SPREUKE 14 CAB23SPREUKE 14:33 DB (Die Boodskap)
’n Gelowige koester wysheid. Dommes dink nie eens daaraan hoe om reg te leef nie.
Deel
SPREUKE 14 DBSPREUKE 14:33 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Wysheid vloei voort uit ’n verstandige hart, ook as iemand tussen dwase beweeg, kom dit na vore.
Deel
SPREUKE 14 NLV