SPREUKE 15:15 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 15:15 AFR83 (Afrikaans 1983)
Dit gaan altyd sleg met 'n bedrukte mens; die blymoedige mens se hele lewe is 'n fees.
Deel
SPREUKE 15 AFR83SPREUKE 15:15 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Al die dae van die bedrukte is sleg, maar die vrolike van hart het gedurigdeur fees.
Deel
SPREUKE 15 AFR53SPREUKE 15:15 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Vir die bedrukte mens bring elke dag net probleme. Vir die blymoedige mens is die hele lewe ’n fees.
Deel
SPREUKE 15 NLVSPREUKE 15:15 DB (Die Boodskap)
As iemand altyd swartgallig is, is die lewe hel. Vir ’n blymoedige gelowige is die lewe een groot fees.
Deel
SPREUKE 15 DBSPREUKE 15:15 ABA (Bybel vir almal)
Dit gaan altyd sleg met iemand wat homself nie kan help nie, maar vrolike mense geniet altyd die lewe.
Deel
SPREUKE 15 ABASPREUKE 15:15 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Al die lewensdae van 'n magtelose is sleg, maar vrolikheid van hart is 'n voortdurende fees.
Deel
SPREUKE 15 AFR20SPREUKE 15:15 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Al die dae van die ellendige is sleg, maar hy wat vrolik van hart is, hou 'n voortdurende fees.
Deel
SPREUKE 15 CAB23