SPREUKE 15:22
SPREUKE 15:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Planne misluk sonder beraadslaging, maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waar daar nie beraadslaging is nie, slaag planne nie; dit slaag wanneer daar baie raadgewers is.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:22 Bybel vir almal (ABA)
As jy nie vra wat jy moet doen nie, dan sal jou planne nie slaag nie, maar as jy baie raadgewers het, dan sal jou planne slaag.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Planne misluk waar daar geen beraadslaging is nie, maar met baie raadgewers hou dit stand.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sonder raad word doele beskaam, maar in die menigte van raadgewers word hulle vasgestel.
Deel
Lees SPREUKE 15