Bible App logo
Soek-ikoon

SPREUKE 15:29 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

SPREUKE 15:29 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die Here is ver van die goddeloses af, maar Hy hoor die gebed van die regverdiges.

SPREUKE 15:29 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Die HERE is ver van die goddelose, maar die gebed van die regverdiges hoor Hy.

SPREUKE 15:29 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Die HERE luister nie na goddelose mense nie. Hy verhoor die gebed van die regverdige mens.

SPREUKE 15:29 DB (Die Boodskap)

Ongelowiges is ver van die Here af. Maar die Here luister na die gelowige se gebed.

SPREUKE 15:29 ABA (Bybel vir almal)

Die Here is ver van mense wat verkeerd doen, maar Hy hoor wanneer mense wat reg lewe, tot Hom bid.

SPREUKE 15:29 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die HERE is ver van goddeloses, maar die gebed van regverdiges hoor Hy.

SPREUKE 15:29 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Die HERE is ver van die goddelose, maar Hy hoor die gebed van die regverdiges.