SPREUKE 15:3
SPREUKE 15:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Op elke plek is die oë van die HERE, en hulle beskou opmerksaam die slegtes en die goeies.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here sien oral; Hy hou slegte en goeie mense dop.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:3 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sien oral, Hy sien wat slegte mense doen en Hy sien wat goeie mense doen.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op elke plek is die oë van die HERE, hulle hou slegtes en goeies dop.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die oë van die HERE is op elke plek en aanskou die slegte en die goeie.
Deel
Lees SPREUKE 15