SPREUKE 15:31
SPREUKE 15:31 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat luister wanneer mense vir hom sê dat hy verkeerde dinge doen, sal saam met wyse mense kan woon.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die oor wat na die teregwysing tot die lewe luister, sal onder die wyse vertoef.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie op 'n teregwysing ag slaan, sal lewe en 'n tuiste vind tussen mense wat wysheid het.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Oor wat luister na die teregwysing van die lewe, sal by wyses tuis wees.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die oor wat die teregwysing van die lewe hoor, bly onder die wyses.
Deel
Lees SPREUKE 15