SPREUKE 15:33
SPREUKE 15:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrees van die HERE is die tug van die wysheid, en nederigheid gaan aan die eer vooraf.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Om die Here te dien, is om onderrig te word in wysheid; nederigheid kom voor eer.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:33 Bybel vir almal (ABA)
As iemand wysheid wil leer, dan respekteer en dien hy die Here. 'n Mens moet nederig wees, dan sal ander mense hom respekteer.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ontsag vir die HERE is 'n vermaning tot wysheid, en nederigheid gaan eer vooraf.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die vrees van die HERE is die tug van wysheid; en voor eer is nederigheid.
Deel
Lees SPREUKE 15