SPREUKE 15:4
SPREUKE 15:4 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand praat om dit beter te laat gaan, dan laat hy mense lewe, maar wanneer hy dinge sê wat vals is, dan maak hy mense moedeloos.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sagtheid van tong is 'n lewensboom, maar valsheid daarin is verbreking in die gees.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kalmerende woorde bring lewe, skynheilige woorde breek mense.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kalmte van die tong is 'n boom van lewe, maar verdorwenheid daarvan breek die gees.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Gesonde tong is 'n boom van die lewe, maar verdraaidheid daarin is 'n breuk in die gees.
Deel
Lees SPREUKE 15