SPREUKE 16:1
SPREUKE 16:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens kan sy voornemens hê, maar die laaste woord daaroor kom van die Here af.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Mens kry sy gedagtes agtermekaar, maar die antwoord van die tong kom van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:1 Die Boodskap (DB)
’n Mens maak baie planne, maar die Here besluit of dit suksesvol sal wees of nie.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Mense kan planne maak, maar die finale besluit kom van die HERE af.
Deel
Lees SPREUKE 16