SPREUKE 16:13 - Compare All Versions
SPREUKE 16:13 ABA (Bybel vir almal)
Konings wil hê dat mense die waarheid moet praat, hulle hou van eerlike getuies.
Deel
SPREUKE 16 ABASPREUKE 16:13 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die konings het behae in regverdige lippe, en hulle het hóm lief wat regte dinge spreek.
Deel
SPREUKE 16 AFR53SPREUKE 16:13 AFR83 (Afrikaans 1983)
Eerlike mense geniet die koning se goedgesindheid; hy hou van mense wat die waarheid praat.
Deel
SPREUKE 16 AFR83SPREUKE 16:13 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Regverdige lippe stel konings tevrede, en hulle het die een lief wat die regte dinge sê.
Deel
SPREUKE 16 AFR20SPREUKE 16:13 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Regverdige lippe is die vreugde van konings; en hulle het Hom lief wat reg spreek.
Deel
SPREUKE 16 CAB23SPREUKE 16:13 DB (Die Boodskap)
’n Leier moet die waarheid liefhê. Vir eerlike mense moet hy respek hê.
Deel
SPREUKE 16 DBSPREUKE 16:13 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die koning is tevrede wanneer mense eerlik praat. Hy stel dit op prys as mense die waarheid praat.
Deel
SPREUKE 16 NLV