SPREUKE 16:2
SPREUKE 16:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al die weë van 'n man is suiwer in sy oë, maar die HERE toets die geeste.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:2 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens dink dat alles reg is wat hy doen, maar die Here kyk of dit waarlik reg is.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
In sy eie oë is alles wat 'n mens doen, reg, maar die Here ondersoek die gesindheid.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al die weë van 'n mens is onbesproke in sy eie oë, maar die een wat die geeste toets, is die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Al die weë van 'n mens is rein in sy eie oë; maar die HERE weeg die geeste.
Deel
Lees SPREUKE 16