SPREUKE 16:20
SPREUKE 16:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie ag gee op die Woord, sal die goeie vind; en hy wat op die HERE vertrou, is gelukkig.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie ag gee op die woorde van die Here, sal voorspoed geniet; wie op die Here vertrou, met hom gaan dit goed.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie hom toespits op 'n saak, sal sukses behaal, en wie op die HERE vertrou, is gelukkig.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:20 Die Boodskap (DB)
Wie na die Woord luister, sal die goeie van die lewe ervaar. Wie op die Here vertrou, is lewenslank gelukkig.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy wat na onderrig luister, sal voorspoed geniet. Dit gaan goed met elkeen wat op die HERE vertrou.
Deel
Lees SPREUKE 16