SPREUKE 16:24
SPREUKE 16:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vriendelike woorde is soos 'n heuningkoek: soet vir die siel en 'n genesing vir die gebeente.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:24 Bybel vir almal (ABA)
Woorde wat lekker is om te hoor, is soos 'n heuningkoek, dit is soet en dit hou 'n mens gesond.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig vir die mens.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vriendelike woorde is 'n heuningkoek wat oorloop – soet vir die keel en helend vir die gebeente.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aangename woorde is soos 'n heuningkoek, soet vir die siel en gesondheid vir die gebeente.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:24 Die Boodskap (DB)
Mooi woorde is soos iets lekkers. Aangenaam om te eet. Goed vir die liggaam.
Deel
Lees SPREUKE 16