SPREUKE 16:25
SPREUKE 16:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:25 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens dink miskien dat hy reg lewe, maar dan bring dit hom later by die dood.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is 'n pad wat vir 'n mens reg lyk, maar dit eindig by paaie na die dood.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is die weë van die dood.
Deel
Lees SPREUKE 16