SPREUKE 16:28
SPREUKE 16:28 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat ander mense wil bedrieg, laat mense twis, hy hou aan om te skinder en hy maak vriende kwaad vir mekaar.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Man van valse streke saai tweedrag, en 'n kwaadstoker skei vriende van mekaar.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand wat die waarheid verdraai, veroorsaak twis, iemand wat skinder, bring verwydering tussen vriende.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Verdorwe mens ontketen stryd, en 'n kwaadstoker skei boesemvriende.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Onverstandige man saai twis, en 'n fluisteraar skei die hoofvriende.
Deel
Lees SPREUKE 16