SPREUKE 16:4 - Compare All Versions
SPREUKE 16:4 ABA (Bybel vir almal)
Die Here het 'n plan met alles wat Hy gemaak het, Hy het ook 'n plan met die mense wat verkeerd doen, Hy sal hulle laat swaarkry.
Deel
SPREUKE 16 ABASPREUKE 16:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Alles het die HERE gemaak vir sy doel, ja, ook die goddelose vir die dag van onheil.
Deel
SPREUKE 16 AFR53SPREUKE 16:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die Here het alles gemaak met 'n doel, ook die goddelose vir die dag van straf.
Deel
SPREUKE 16 AFR83SPREUKE 16:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die HERE het sy doel met alles; selfs 'n goddelose bestaan vir die dag van onheil.
Deel
SPREUKE 16 AFR20SPREUKE 16:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE het alles vir Homself gemaak, ja, ook die goddelose vir die dag van onheil.
Deel
SPREUKE 16 CAB23SPREUKE 16:4 DB (Die Boodskap)
Die Here het alles vir ’n doel gemaak, selfs die slegte mense se dag van oordeel.
Deel
SPREUKE 16 DBSPREUKE 16:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die HERE het alles gemaak vir ’n bepaalde doel, ook die goddelose vir die dag van straf.
Deel
SPREUKE 16 NLV