SPREUKE 16:7
SPREUKE 16:7 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die Here tevrede is met 'n mens se lewe, dan laat Hy ook daardie persoon se vyande in vrede met hom lewe.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die HERE behae het in die weë van 'n man, dan laat Hy selfs sy vyande met hom vrede hou.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die Here tevrede is met 'n mens se lewe, laat Hy selfs so 'n mens se vyande in vrede met hom lewe.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer die HERE tevrede is met 'n mens se lewenspaaie, laat Hy selfs sy vyande met hom vrede maak.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wanneer die weë van 'n mens die HERE behaag, laat Hy selfs sy vyande met hom vrede hê.
Deel
Lees SPREUKE 16