SPREUKE 16:8
SPREUKE 16:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Liewer 'n bietjie met geregtigheid, as 'n menigte van inkomste met onreg.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:8 Die Boodskap (DB)
Liewer eerlik wees en min besit as ’n sak vol geld wat oneerlik verkry is.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dis beter om arm te wees en regverdig, as om ryk en oneerlik te wees.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:8 Bybel vir almal (ABA)
Dit is beter om 'n bietjie te hê wat jy eerlik gekry het as om baie te hê wat jy nie eerlik gekry het nie.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Liewer min hê en reg lewe as baie inkomste hê deur onreg.
Deel
Lees SPREUKE 16