SPREUKE 17:15
SPREUKE 17:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat die goddelose regverdig verklaar en die regverdige skuldig verklaar, hulle altwee is vir die HERE 'n gruwel.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:15 Bybel vir almal (ABA)
Die Here haat dit wanneer iemand sê dat 'n skuldige mens onskuldig is, en Hy haat dit wanneer iemand sê dat 'n onskuldige mens skuldig is.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het 'n afsku van wie die skuldige onskuldig verklaar én van wie die onskuldige skuldig verklaar.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy wat 'n goddelose vryspreek, en hy wat 'n regverdige skuldig verklaar, is albei afstootlik vir die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat die goddelose regverdig, en hy wat die regverdige veroordeel, hulle is altwee vir die HERE 'n gruwel.
Deel
Lees SPREUKE 17