SPREUKE 17:24 - Compare All Versions
SPREUKE 17:24 ABA (Bybel vir almal)
'n Verstandige mens dink hoe hy wysheid kan kry, maar 'n dwaas dink hoe hy die hele aarde kan kry.
Deel
SPREUKE 17 ABASPREUKE 17:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die verstandige hou die wysheid voor oë, maar die oë van die dwaas is by die einde van die aarde.
Deel
SPREUKE 17 AFR53SPREUKE 17:24 AFR83 (Afrikaans 1983)
'n Verstandige mens hou hom besig met wysheid, maar 'n dwaas se gedagte dwaal doelloos rond.
Deel
SPREUKE 17 AFR83SPREUKE 17:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Iemand met insig hou wysheid voor oë, maar die oë van 'n dwaas is gerig op die eindes van die aarde.
Deel
SPREUKE 17 AFR20SPREUKE 17:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wysheid is voor hom wat verstand het; maar die oë van 'n dwaas is aan die eindes van die aarde.
Deel
SPREUKE 17 CAB23SPREUKE 17:24 DB (Die Boodskap)
Die gelowige wil graag reg leef. Hy soek heeltyd na wysheid. ’n Dwaas stel net in oppervlakkighede belang.
Deel
SPREUKE 17 DBSPREUKE 17:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
’n Verstandige mens hou wysheid goed in die oog. ’n Dwase mens se gedagtes dwaal doelloos rond.
Deel
SPREUKE 17 NLV