SPREUKE 18:15
SPREUKE 18:15 Bybel vir almal (ABA)
'n Verstandige mens wil graag meer weet, wyse mense luister, hulle wil leer.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die hart van die verstandige verwerf kennis, en die oor van wyse soek na kennis.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens met insig doen kennis op; wyse mense hou hulle ore oop vir kennis.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hart van 'n verstandige verkry kennis, en die oor van wyses soek na kennis.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die hart van die verstandige verwerf kennis; en die oor van die wyse soek kennis.
Deel
Lees SPREUKE 18