SPREUKE 18:3 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 18:3 AFR83 (Afrikaans 1983)
Waar daar goddeloosheid kom, kom daar krenkende optrede, en saam met die belediging kom die skande.
Deel
SPREUKE 18 AFR83SPREUKE 18:3 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
As die goddelose kom, kom ook veragting; en saam met die skande, versmading.
Deel
SPREUKE 18 AFR53SPREUKE 18:3 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Waar goddeloosheid sy voet by die deur inkry, kom minagting daarmee saam. Saam met die belediging kom ook die skande.
Deel
SPREUKE 18 NLVSPREUKE 18:3 DB (Die Boodskap)
Pas op vir slegte mense. Almal verag en verstoot hulle. Vriendskap met hulle bring skuldgevoelens.
Deel
SPREUKE 18 DBSPREUKE 18:3 ABA (Bybel vir almal)
Iemand wat verkeerd doen, beledig mense oral waar hy kom, hy verneder hulle en hy laat hulle sleg voel.
Deel
SPREUKE 18 ABASPREUKE 18:3 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wanneer 'n goddelose opdaag, daag veragting ook op, en saam met skande, ook bespotting.
Deel
SPREUKE 18 AFR20SPREUKE 18:3 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wanneer die goddelose kom, dan kom ook veragting en met smaad smaad.
Deel
SPREUKE 18 CAB23