SPREUKE 18:4 - Compare All Versions
SPREUKE 18:4 ABA (Bybel vir almal)
Die dinge wat 'n mens sê, kan soos diep water wees, soos 'n waterstroom wat vinnig vloei, daar kan wysheid uitkom.
Deel
SPREUKE 18 ABASPREUKE 18:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die woorde van 'n man se mond is diep waters, 'n stroom wat bruis, 'n fontein van wysheid.
Deel
SPREUKE 18 AFR53SPREUKE 18:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die woorde van 'n mens kan diep waters wees, 'n bruisende stroom, 'n bron van wysheid.
Deel
SPREUKE 18 AFR83SPREUKE 18:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Diep water is die woorde uit 'n man se mond; 'n bruisende stroom is 'n bron van wysheid.
Deel
SPREUKE 18 AFR20SPREUKE 18:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die woorde van 'n mens se mond is soos diep waters, en die fontein van wysheid soos 'n vloeiende stroom.
Deel
SPREUKE 18 CAB23SPREUKE 18:4 DB (Die Boodskap)
’n Gelowige se woorde is soos ’n borrelende fontein. Dit bemoedig mense, troos hulle, wys hulle die regte pad.
Deel
SPREUKE 18 DBSPREUKE 18:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
’n Man se woorde kan diep waters wees, ’n borrelende fontein waaruit wysheid vloei.
Deel
SPREUKE 18 NLV