SPREUKE 19:11
SPREUKE 19:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die verstand van 'n mens maak hom lankmoedig, en dit is vir hom 'n eer om die oortreding te vergewe.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:11 Bybel vir almal (ABA)
'n Verstandige mens word nie gou kwaad nie, hy hou daarvan om nie iemand anders se foute te sien nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Verstandige mens beteuel sy humeur en stel sy eer daarin om vergewensgesind te wees.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die skranderheid van 'n mens maak hom geduldig, en dit is vir hom 'n eer om 'n oortreding oor te sien.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die verstand van 'n man stel sy toorn uit; en dit is sy heerlikheid om 'n oortreding oor te gaan.
Deel
Lees SPREUKE 19