SPREUKE 19:13
SPREUKE 19:13 Bybel vir almal (ABA)
'n Kind wat dwaas is, laat dit sleg gaan met sy pa. Wanneer 'n vrou aanhou kla, dan is dit soos wanneer water aanhou drup deur die dak van 'n huis.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Dwase seun is 'n ramp vir sy vader, en die gekyf van 'n vrou is 'n aanhoudende gedrup.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Dwase seun is sy vader se ondergang; die gekyf van 'n vrou is soos die gedrup uit 'n dak wat lek.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Dwase seun is die ondergang van sy vader, en die gekyf van 'n vrou is soos 'n lekkende dak wat aanhou drup.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Dwase seun is die ellende van sy vader, en die twis van 'n vrou is 'n voortdurende druppel.
Deel
Lees SPREUKE 19