SPREUKE 19:17
SPREUKE 19:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie hom ontferm oor die arme, leen aan die HERE; en Hy sal hom sy weldaad vergelde.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie hom oor 'n arme ontferm, leen aan die HERE, en Hy sal hom vergoed vir sy weldaad.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:17 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand goed is vir 'n arm mens, dan is dit dieselfde soos om vir die Here geld te leen. Die Here sal alles aan hom terugbetaal.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie hom oor 'n arm mens ontferm, gee 'n lening aan die Here, en Hy sal hom ten volle vergoed.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat hom oor die arme ontferm, leen aan die HERE; en wat hy gegee het, sal hy hom terugbetaal.
Deel
Lees SPREUKE 19