SPREUKE 19:18
SPREUKE 19:18 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet jou kind reg grootmaak, want dan sal hy reg lewe, jy moenie hom laat sterf omdat jy nie gedoen het wat jy moes doen nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Tugtig jou seun, want daar is hoop; maar laat dit nie in jou opkom om hom dood te maak nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Behandel jou seun streng, dan is daar hoop, maar moet jou nie te buite gaan en hom doodmaak nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Straf jou seun terwyl daar hoop is, maar moenie jouself opsweep, en so sy dood veroorsaak nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Tugtig jou seun terwyl daar hoop is, en laat jou siel nie spaar vir sy geroep nie.
Deel
Lees SPREUKE 19