SPREUKE 19:2
SPREUKE 19:2 Bybel vir almal (ABA)
Dit is nie goed om dinge te probeer doen as jy nie weet hoe nie. As jy te haastig is, dan sal jy foute maak.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Selfs ywer is sonder kennis nie goed nie; en hy wat haastig is met die voete, trap mis.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ywer sonder kennis deug nie; oorhaastigheid bring foute.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sonder kennis is selfs ywer nie goed nie, en wie oorhaastig met sy voete is, trap mis.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook dat die siel sonder kennis is, dit is nie goed nie; en hy wat haastig is met sy voete, sondig.
Deel
Lees SPREUKE 19