SPREUKE 19:20
SPREUKE 19:20 Bybel vir almal (ABA)
As jy luister na wat mense vir jou sê en as jy leer van hulle, dan sal jy later self wysheid hê.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Luister na raad en neem tug aan, sodat jy in die vervolg wys kan wees.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Luister na raad, aanvaar wat jou geleer word, sodat jy uiteindelik wysheid kan hê.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Luister na raad en aanvaar vermaning, sodat jy uiteindelik wys kan wees.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoor raad en ontvang tug, sodat jy in jou einde wys kan wees.
Deel
Lees SPREUKE 19