SPREUKE 19:23
SPREUKE 19:23 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat die Here respekteer en Hom dien, sal aanhou lewe, hy sal genoeg eet en lekker slaap. Niks wat sleg is, sal met hom gebeur nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrees van die HERE is tot die lewe; en versadig bring 'n mens die nag deur, sonder om deur 'n onheil besoek te word.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie die Here dien, se lewe is veilig; so 'n mens slaap rustig, geen ramp tref hom nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ontsag vir die HERE lei tot lewe, en 'n mens gaan versadig slaap; deur 'n ramp word hy nie getref nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die vrees van die HERE is geneig tot die lewe, en hy wat dit het, sal versadig bly; hy sal nie met kwaad besoek word nie.
Deel
Lees SPREUKE 19