SPREUKE 19:6
SPREUKE 19:6 Bybel vir almal (ABA)
Daar is altyd baie mense wat wil hê dat 'n belangrike persoon hulle vriend moet wees, as iemand presente weggee, dan wil almal sy vriend wees.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Baie soek die guns van die edele, en die man van geskenke het 'n hoop vriende.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almal soek die goedgesindheid van 'n man met mag, elkeen is die vriend van iemand wat geskenke uitdeel.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Baie soek die guns van 'n vooraanstaande persoon, en elkeen is die vriend van 'n vrygewige man.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Baie sal die vors se guns smeek, en elkeen is 'n vriend vir hom wat geskenke gee.
Deel
Lees SPREUKE 19