SPREUKE 19:9
SPREUKE 19:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Valse getuie bly nie ongestraf nie, en hy wat leuens uitstrooi, kom om.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Vals getuie bly nie ongestraf nie, en wie leuens uitryg, gaan ten gronde.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:9 Bybel vir almal (ABA)
'n Vals getuie sal sy straf kry, iemand wat lieg, sal sterf.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Vals getuie bly nie ongestraf nie; wie leuens kwytraak, gaan tot niet.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie, en hy wat leuens spreek, sal omkom.
Deel
Lees SPREUKE 19