SPREUKE 2:6
SPREUKE 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dit is tog die HERE wat wysheid gee. Sy woorde gee kennis en insig.
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:6 Bybel vir almal (ABA)
Want dit is die Here wat wysheid gee, Hy sal vir jou leer om te weet en te verstaan.
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
(want die HERE gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstand
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig.
Deel
Lees SPREUKE 2SPREUKE 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, net die HERE gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstandigheid.
Deel
Lees SPREUKE 2