SPREUKE 20:3
SPREUKE 20:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is 'n eer vir 'n man om van twis weg te bly, maar elke sot breek los.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is 'n eer vir 'n man om op te hou van twis, maar elke dwaas sal inmeng.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:3 Bybel vir almal (ABA)
Mense respekteer iemand wat nie wil twis nie, elke dwaas wil graag stry.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is eerbaar om 'n rusie te vermy; enige dwaas kan 'n rusie begin.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is 'n eer vir 'n mens om van 'n woordewisseling weg te bly, maar elke sot laat 'n stryery losbreek.
Deel
Lees SPREUKE 20