SPREUKE 21:14
SPREUKE 21:14 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy 'n present gee vir iemand wat kwaad is vir jou, dan moet jy dit gee waar ander mense dit nie sien nie, dan sal daardie persoon nie meer kwaad wees nie. Ook wanneer hy baie kwaad is, sal hy weer goed word as jy die present gee waar julle alleen is.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Geskenk in die geheim bring die toorn tot bedaring en 'n geskenk in die skoot die heftige woede.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Geskenk in die stilte paai 'n man wat kwaad is; as dit versigtig aangebied word, laat dit heftige woede bedaar.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Geskenk in die geheim laat toorn bedaar, en 'n omkoopgeskenk uit die vou van 'n kleed, heftige woede.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Geskenk in die verborge bedaar die toorn, en 'n beloning in die boesem sterk toorn.
Deel
Lees SPREUKE 21