SPREUKE 21:23
SPREUKE 21:23 Bybel vir almal (ABA)
As iemand eers dink voordat hy iets sê, dan kry hy nie probleme nie.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat sy mond en sy tong bewaar, bewaar sy siel van benoudhede.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie sy mond en sy tong in toom hou, hou hom uit gevaar.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sy mond en tong bewaar, bewaar sy lewe van benoudhede.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie sy mond en sy tong bewaar, bewaar sy siel van benoudhede.
Deel
Lees SPREUKE 21