SPREUKE 21:3
SPREUKE 21:3 Bybel vir almal (ABA)
Die Here hou meer van iemand wat reg lewe en reg doen as van iemand wat offer.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Om geregtigheid en reg te doen, is vir die HERE verkiesliker as offers.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here verkies dat 'n mens doen wat regverdig en reg is eerder as dat jy offers bring.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Om te doen wat reg en billik is, is vir die HERE verkieslik bo offers.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Om reg en oordeel te doen is vir die HERE meer aanneemlik as offerande.
Deel
Lees SPREUKE 21