SPREUKE 21:30
SPREUKE 21:30 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n mens voor die Here staan, dan weet hy dat hy nie wysheid het nie en niks verstaan nie, hy weet nie wat om te doen nie.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is geen wysheid, en daar is geen verstand, en daar is geen raad teenoor die HERE nie.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Teenoor die Here geld geen menslike wysheid, insig of besluit nie.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Geen wysheid, geen verstandigheid, ja, geen raad hou stand teen die HERE nie.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is geen wysheid of verstand of raad teen die HERE nie.
Deel
Lees SPREUKE 21