SPREUKE 21:5
SPREUKE 21:5 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer flukse mense planne maak, dan word hulle ryk, maar almal wat te haastig is, sal arm word.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat hardwerkende mense beplan, is nuttig, maar elkeen wat oorhaastig is, stuur af op gebrek.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die planne van die vlytige is net tot voordeel, maar elkeen wat oorhaastig is, kom net tot gebrek.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die planne van 'n vlytige strek net tot voordeel, maar elkeen wat oorhaastig is, ervaar net gebrek.
Deel
Lees SPREUKE 21SPREUKE 21:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die gedagtes van die vlytiges neig net tot oorvloed; maar van elkeen wat haastig is net om te gebrek.
Deel
Lees SPREUKE 21