SPREUKE 22:1
SPREUKE 22:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N NAAM is verkiesliker as groot rykdom, guns beter as silwer en as goud.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:1 Bybel vir almal (ABA)
Dit is beter om te weet dat mense jou sal onthou, beter as om ryk te wees. Dit is beter om vriendelik te wees as om silwer en goud te hê.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Goeie naam is meer werd as groot rykdom, die goeie gesindheid van ander meer as silwer en goud.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Goeie naam is verkieslik bo groot rykdom, egte innemendheid bo silwer en goud.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Goeie naam is liewer om te kies as groot rykdom, en liefdevolle guns eerder as silwer en goud.
Deel
Lees SPREUKE 22