SPREUKE 22:24
SPREUKE 22:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verkeer nie met 'n driftige man nie, en met 'n opvlieënde man moet jy nie omgaan nie
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:24 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie vriende wees met iemand wat gou kwaad word nie, jy moenie saamgaan met so 'n mens nie
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie maats maak met 'n opvlieënde mens nie, moenie saamgaan met een wat kort van draad is nie
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie vriende maak met 'n humeurige mens nie, en met 'n opvlieënde man moet jy nie saamgaan nie
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maak geen vriendskap met 'n kwaad man nie; en met 'n woedende man mag jy nie gaan nie.
Deel
Lees SPREUKE 22